Jeremia 4:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Ek het die berge gesien, en kyk! hulle het gebewe, en al die heuwels is geskud.+ Nahum 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Berge het gebewe weens hom, en die heuwels het gesmelt.+ En die aarde sal opgehef word weens sy aangesig; ook die vrugbare land en almal wat daarin woon.+ Habakuk 3:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hy het stilgestaan, sodat hy die aarde deurmekaar kon skud.+ Hy het gekyk en die nasies toe laat opspring.+ En die ewige berge is verbrysel;+ die heuwels wat tot onbepaalde tyd bly, het hulle neergebuig.+ Die gange van lank gelede is syne.
5 Berge het gebewe weens hom, en die heuwels het gesmelt.+ En die aarde sal opgehef word weens sy aangesig; ook die vrugbare land en almal wat daarin woon.+
6 Hy het stilgestaan, sodat hy die aarde deurmekaar kon skud.+ Hy het gekyk en die nasies toe laat opspring.+ En die ewige berge is verbrysel;+ die heuwels wat tot onbepaalde tyd bly, het hulle neergebuig.+ Die gange van lank gelede is syne.