25 En hy het die wiele van hulle strydwaens aanhoudend laat uitval sodat hulle dit met moeite gestuur het;+ en die Egiptenaars het begin sê: “Laat ons wegvlug van enige kontak met Israel, want Jehovah veg beslis vir hulle teen die Egiptenaars.”+
27 “En ek sal die skrik vir my voor jou uit stuur,+ en ek sal beslis al die volke onder wie jy kom, in verwarring bring, en ek sal jou inderdaad die agterkant van die nek van al jou vyande gee.+