Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 31:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Want daar is ’n dag waarop dié wat in die bergstreek van Eʹfraim op die uitkyk staan, sal uitroep: ‘STAAN OP, en laat ons opgaan na Sion, na Jehovah ons God.’”+

  • Sagaria 8:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 “Só het Jehovah van die leërs gesê: ‘In dié dae sal tien man uit al die tale van die nasies+ die slip van ’n Joodse man+ vasgryp,+ ja, hulle sal dit vasgryp en sê: “Ons sal saam met julle gaan,+ want ons het gehoor dat God met julle is.”’”+

  • Openbaring 22:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En die gees+ en die bruid+ hou aan om te sê: “Kom!” En laat enigeen wat hoor, sê: “Kom!”+ En laat enigeen wat dors is, kom;+ laat enigeen wat wil, die water van die lewe neem, verniet.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel