Psalm 40:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Baie dinge het u gedoen,+O Jehovah my God, ja, u wonderlike werke en u gedagtes teenoor ons;+Niemand kan met u vergelyk word nie.+Sou ek geneig wees om dit te verkondig en daaroor te praat,Het dit te talryk geword om te vertel.+ Psalm 98:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 98 SING tot Jehovah ’n nuwe lied,+Want wonderbaar is die dinge wat hy gedoen het.+Sy regterhand, ja, sy heilige arm, het vir hom redding verkry.+ Psalm 107:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Laat mense Jehovah dank vir sy liefderyke goedhartigheid+En vir sy wonderlike werke teenoor die mensekinders.+ Psalm 145:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Geslag na geslag sal u werke prys,+En u magtige dade sal hulle verkondig.+
5 Baie dinge het u gedoen,+O Jehovah my God, ja, u wonderlike werke en u gedagtes teenoor ons;+Niemand kan met u vergelyk word nie.+Sou ek geneig wees om dit te verkondig en daaroor te praat,Het dit te talryk geword om te vertel.+
98 SING tot Jehovah ’n nuwe lied,+Want wonderbaar is die dinge wat hy gedoen het.+Sy regterhand, ja, sy heilige arm, het vir hom redding verkry.+
8 Laat mense Jehovah dank vir sy liefderyke goedhartigheid+En vir sy wonderlike werke teenoor die mensekinders.+