Psalm 33:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Die raad van Jehovah sal tot onbepaalde tyd standhou;+Die gedagtes van sy hart is van geslag tot geslag.+ Jesaja 28:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Ook dit het uitgegaan van Jehovah van die leërs,+ wat wonderbaar van raad was, wat groot sukses gehad het met doeltreffende werke.+ Hebreërs 6:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Op hierdie manier het God, toe hy hom voorgeneem het om die onveranderlikheid+ van sy voorneme in oorvloediger mate aan die erfgename+ van die belofte te toon, met ’n eed ingetree,
11 Die raad van Jehovah sal tot onbepaalde tyd standhou;+Die gedagtes van sy hart is van geslag tot geslag.+
29 Ook dit het uitgegaan van Jehovah van die leërs,+ wat wonderbaar van raad was, wat groot sukses gehad het met doeltreffende werke.+
17 Op hierdie manier het God, toe hy hom voorgeneem het om die onveranderlikheid+ van sy voorneme in oorvloediger mate aan die erfgename+ van die belofte te toon, met ’n eed ingetree,