Psalm 40:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Baie dinge het u gedoen,+O Jehovah my God, ja, u wonderlike werke en u gedagtes teenoor ons;+Niemand kan met u vergelyk word nie.+Sou ek geneig wees om dit te verkondig en daaroor te praat,Het dit te talryk geword om te vertel.+ Jeremia 32:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 groot in raad+ en oorvloedig in dade,+ u wie se oë oop is oor al die weë van die mensekinders,+ om aan elkeen te gee volgens sy weë en volgens die vrug van sy handelinge;+ Romeine 11:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 O die diepte van God se rykdom+ en wysheid+ en kennis!+ Hoe ondeurgrondelik is sy oordele+ en hoe onnaspeurlik sy weë!
5 Baie dinge het u gedoen,+O Jehovah my God, ja, u wonderlike werke en u gedagtes teenoor ons;+Niemand kan met u vergelyk word nie.+Sou ek geneig wees om dit te verkondig en daaroor te praat,Het dit te talryk geword om te vertel.+
19 groot in raad+ en oorvloedig in dade,+ u wie se oë oop is oor al die weë van die mensekinders,+ om aan elkeen te gee volgens sy weë en volgens die vrug van sy handelinge;+
33 O die diepte van God se rykdom+ en wysheid+ en kennis!+ Hoe ondeurgrondelik is sy oordele+ en hoe onnaspeurlik sy weë!