Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 72:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Laat die berge vrede vir die volk dra,+

      Ook die heuwels, deur regverdigheid.

  • Jesaja 11:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Hulle sal geen kwaad doen+ of enige verderf aanrig op my hele heilige berg nie;+ want die aarde sal beslis vol wees van die kennis van Jehovah soos die waters die see bedek.+

  • Jesaja 65:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 “Die wolf+ en die lam sal saam wei,+ en die leeu sal strooi eet net soos die bul;+ en wat die slang betref, stof sal sy voedsel wees.+ Hulle sal geen kwaad doen+ of enige verderf aanrig op my hele heilige berg nie”,+ het Jehovah gesê.

  • Daniël 2:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Toe is die yster, die gevormde klei, die koper, die silwer en die goud alles saam verbrysel en het dit soos die kaf van die somerdorsvloer geword,+ en die wind het dit weggevoer sodat hoegenaamd geen spoor daarvan gevind is nie.+ En wat die klip betref wat die beeld getref het, dit het ’n groot berg geword en die hele aarde gevul.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel