Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 2:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En hy sal beslis oordeel tussen die nasies+ en sake regstel+ met betrekking tot baie volke.+ En hulle sal van hulle swaarde ploegskare moet smee en van hulle spiese snoeimesse.+ Nasie sal nie teen nasie die swaard ophef nie, en ook sal hulle nie meer leer om oorlog te voer nie.+

  • Jesaja 35:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Daar sal geen leeu wees nie, en die wrede wilde diere sal nie daarop kom nie.+ Nie een sal daarop aangetref word nie;+ en die teruggekooptes sal daarop wandel.+

  • Jesaja 60:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “Van geweld sal daar nie meer in jou land gehoor word nie, van geen plundering en verbreking binne jou grense nie.+ En jy sal beslis jou mure Redding+ noem en jou poorte Lof.

  • Miga 4:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En hulle sal elkeen onder sy wingerdstok en onder sy vyeboom sit,+ en daar sal niemand wees wat hulle laat bewe nie;+ want die mond van Jehovah van die leërs het dit gespreek.+

  • Efesiërs 4:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 maar dat julle vernuwe moet word in die krag wat julle verstand aandryf+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel