Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 49:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Hulle sal nie honger+ of dors+ kry nie, en ook sal die verskroeiende hitte of die son hulle nie steek nie.+ Want die Een wat hom oor hulle ontferm, sal hulle lei,+ en hy sal hulle by die waterfonteine langs bring.+

  • Daniël 7:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En aan hom is heerskappy+ en waardigheid+ en ’n koninkryk+ gegee, sodat al die volke, volksgroepe en tale hóm sou dien.+ Sy heerskappy is ’n heerskappy van onbepaalde duur wat nie sal verbygaan nie, en sy koninkryk een wat nie vernietig sal word nie.+

  • Matteus 8:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Maar ek sê vir julle dat baie uit oostelike streke en westelike+ streke sal kom en saam met Abraham en Isak en Jakob in die koninkryk+ van die hemele+ aan tafel sal gaan;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel