Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Wat Jehovah betref, dié wat met hom twis, sal verskrik wees;+

      Teen hulle sal hy in die hemel donder.+

      Jehovah sal die eindes van die aarde oordeel,+

      Dat hy aan sy koning sterkte kan gee,+

      Dat hy die horing van sy gesalfde kan verhef.”+

  • Psalm 82:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Staan tog op, o God, oordeel tog die aarde;+

      Want u moet al die nasies in besit neem.+

  • Psalm 96:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Voor Jehovah. Want hy het gekom;+

      Want hy het gekom om die aarde te oordeel.+

      Hy sal die vrugbare land in regverdigheid oordeel+

      En die volke in sy getrouheid.+

  • Psalm 110:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Hy sal oordeel voltrek onder die nasies;+

      Hy sal ’n oorvloed van lyke veroorsaak.+

      Hy sal beslis die een verpletter wat hoof is oor ’n volkryke land.+

  • Handelinge 17:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Want hy het ’n dag vasgestel waarop hy van voorneme is om die bewoonde aarde in regverdigheid te oordeel+ deur ’n man wat hy aangestel het, en hy het aan alle mense ’n waarborg verskaf deurdat hy hom uit die dode opgewek het.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel