Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 11:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Die regverdigheid van die onberispelike sal sy weg reguit maak,+ maar die goddelose sal in sy eie goddeloosheid val.+

  • Matteus 3:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Dit is trouens die een van wie daar deur middel van die profeet Jesaja+ met hierdie woorde gespreek is: “Luister! Iemand roep in die wildernis uit: ‘BEREI+ die weg van Jehovah! Maak sy paaie reguit.’”

  • Lukas 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Elke kloof moet opgevul word, en elke berg en heuwel moet gelykgemaak word, en die draaie moet reguit weë word en die ruwe plekke gelyk weë;+

  • Johannes 1:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Hy het gesê: “Ek is ’n stem van iemand wat in die wildernis uitroep: ‘MAAK die weg van Jehovah reguit’, net soos die profeet Jesaja gesê het.”+

  • 2 Timoteus 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Die hele Skrif is deur God geïnspireer+ en is nuttig om te onderrig,+ om tereg te wys,+ om dinge reg te stel,+ om in regverdigheid te dissiplineer,+

  • Hebreërs 9:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 maar het net met voedsel+ en drank+ en verskillende dope+ te doen. Dit was wetlike vereistes wat betrekking gehad het op die vlees+ en is opgelê tot die vasgestelde tyd om dinge reg te stel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel