Psalm 119:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Ek sal u in opregtheid van hart prys+Wanneer ek u regverdige regterlike beslissings leer.+ Efesiërs 5:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Hou om dié rede op om onredelik te word, maar gaan voort om te begryp+ wat die wil+ van Jehovah is.
17 Hou om dié rede op om onredelik te word, maar gaan voort om te begryp+ wat die wil+ van Jehovah is.