Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 37:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Want die goddeloses sal vergaan,+

      En die vyande van Jehovah sal soos die kosbaarheid van die weivelde wees;

      Hulle sal aan hulle einde kom.+ In rook sal hulle aan hulle einde kom.+

  • Hosea 5:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Want ek sal vir Eʹfraim soos ’n jong leeu wees+ en vir die huis van Juda soos ’n jong maanhaarleeu. Ek, ek sal verskeur en ek sal heengaan en wegdra, en daar sal geen verlosser wees nie.+

  • Miga 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want kyk! Jehovah gaan uit sy plek+ uit, en hy sal beslis neerdaal en op die aarde se hoogtes wandel.+

  • Matteus 24:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 want dan sal daar groot verdrukking+ wees soos daar sedert die begin van die wêreld tot nou toe nie plaasgevind het nie,+ nee, en ook nie weer sal plaasvind nie.

  • 2 Tessalonisense 1:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 in ’n vlammende vuur, wanneer hy wraak uitoefen+ op dié wat God nie ken nie+ en dié wat die goeie nuus oor ons Here Jesus nie gehoorsaam nie.+

  • 2 Petrus 3:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Maar deur dieselfde woord is die hemele+ en die aarde+ wat nou is, vir die vuur+ weggelê en word dit bewaar tot die dag van die oordeel+ en van die vernietiging van die goddelose mense.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel