21 Want kyk! Jehovah kom uit sy plek te voorskyn om van die inwoner van die land rekenskap te eis vir sy oortreding,+ en die land sal beslis sy bloedvergieting openbaar+ en sal nie langer sy doodgemaaktes bedek nie.”+
12 En ’n gees het my meegevoer,+ en ek het agter my die geluid van ’n groot geruis+ begin hoor: “Mag die heerlikheid van Jehovah vanuit sy plek geloof word.”+