Psalm 121:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Kyk! Hy sal nie lomerig wees of aan die slaap raak nie,+Hy wat Israel bewaar.+ Jesaja 46:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Selfs tot die ouderdom toe is ek dieselfde;+ en tot die grysheid toe sal ek julle ondersteun.+ Ek sal gewis optree,+ sodat ek julle kan dra en sodat ek julle kan ondersteun en ontkoming kan verskaf.+
4 Selfs tot die ouderdom toe is ek dieselfde;+ en tot die grysheid toe sal ek julle ondersteun.+ Ek sal gewis optree,+ sodat ek julle kan dra en sodat ek julle kan ondersteun en ontkoming kan verskaf.+