Jesaja 27:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Ek, Jehovah, bewaar dit.+ Ek sal dit elke oomblik natmaak.+ Ek sal dit nag en dag bewaar, sodat niemand sy aandag daarteen rig nie.+ Jesaja 40:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Het jy dit nie te wete gekom of het jy dit nie gehoor nie?+ Jehovah, die Skepper van die eindes van die aarde, is ’n God tot onbepaalde tyd.+ Hy raak nie moeg of afgemat nie.+ Daar is geen deurgronding van sy verstand nie.+
3 Ek, Jehovah, bewaar dit.+ Ek sal dit elke oomblik natmaak.+ Ek sal dit nag en dag bewaar, sodat niemand sy aandag daarteen rig nie.+
28 Het jy dit nie te wete gekom of het jy dit nie gehoor nie?+ Jehovah, die Skepper van die eindes van die aarde, is ’n God tot onbepaalde tyd.+ Hy raak nie moeg of afgemat nie.+ Daar is geen deurgronding van sy verstand nie.+