13 En daar sal nog ’n tiende daarin wees,+ en dit sal weer iets word wat verbrand moet word, soos ’n groot boom en soos ’n yslike boom waarvan daar, wanneer dit afgekap word,+ ’n stomp oorbly;+ ’n heilige saad sal die stomp daarvan wees.”+
6 “Daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Soos die wingerdstok onder die bome van die woud, wat ek as brandstof aan die vuur gegee het, so het ek die inwoners van Jerusalem oorgegee.+
6 As iemand nie in eenheid met my bly nie, word hy as ’n loot uitgegooi en verdroog; en die mense maak daardie lote bymekaar en werp hulle in die vuur, en hulle word verbrand.+