Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 5:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Daarom, net soos ’n vuurtong die stoppels verteer+ en verdorde gras in die vlamme wegsink, sal hulle wortelstok soos ’n mufreuk word,+ en hulle bloeisel sal soos poeier opstuif, omdat hulle die wet van Jehovah van die leërs verwerp het+ en die woord van die Heilige van Israel geminag het.+

  • Jeremia 4:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Hy het opgekom soos ’n leeu uit sy bos,+ en die een wat die nasies verdelg, het uitgetrek;+ hy het uit sy plek uitgegaan om jou land ’n voorwerp van verbasing te maak. Jou stede sal in puin val, sodat daar geen inwoner sal wees nie.+

  • Jeremia 7:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Kyk! My toorn en my woede word oor hierdie plek uitgestort,+ oor die mense en oor die mak diere, en oor die bome van die veld+ en oor die vrugte van die grond; en dit sal brand, en dit sal nie geblus word nie.’+

  • Esegiël 20:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 En jy moet vir die woud van die suide sê: ‘Hoor die woord van Jehovah. Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Kyk, ek steek ’n vuur aan teen jou,+ en dit sal elke boom wat nog vogtig is en elke droë boom in jou verteer.+ Die brandende vlam sal nie geblus word nie,+ en alle gesigte sal daardeur geskroei word van die suide tot die noorde.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel