16 Maar hulle het voortdurend die boodskappers van die ware God uitgelag+ en sy woorde verag+ en met sy profete die spot gedryf,+ totdat die woede+ van Jehovah teen sy volk opgekom het, totdat daar geen genesing was nie.+
10 En ook wat my betref, my oog sal nie jammer voel nie,+ en ook sal ek geen medelye betoon nie.+ Hulle weg sal ek beslis op hulle eie hoof laat neerkom.”+