31 Die profete profeteer op grond van leuens;+ en wat die priesters betref, hulle onderwerp mense met hulle mag.+ En my volk wou dit graag so hê;+ en wat sal julle aan die uiteinde daarvan doen?”+
13 “En by die profete van Samariʹa+ het ek onbetaamlikheid gesien. Hulle het opgetree as profete wat deur Baäl aangedryf word,+ en hulle laat voortdurend my volk, ja Israel, ronddwaal.+