10 Toe het koning Agas+ gegaan om Tigʹlat-Pileʹser,+ die koning van Assiʹrië, in Damaskus te ontmoet, en hy het die altaar+ gesien wat in Damaskus was. En koning Agas het aan die priester Uriʹa die ontwerp van die altaar gestuur en die voorbeeld van presies hoe dit gemaak is.+