2 Kronieke 36:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Maar hulle het voortdurend die boodskappers van die ware God uitgelag+ en sy woorde verag+ en met sy profete die spot gedryf,+ totdat die woede+ van Jehovah teen sy volk opgekom het, totdat daar geen genesing was nie.+ Jesaja 8:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En baie onder hulle sal beslis struikel en val en verbreek word en sal verstrik en gevang word.+
16 Maar hulle het voortdurend die boodskappers van die ware God uitgelag+ en sy woorde verag+ en met sy profete die spot gedryf,+ totdat die woede+ van Jehovah teen sy volk opgekom het, totdat daar geen genesing was nie.+