Psalm 9:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En hy sal die vrugbare land oordeel in regverdigheid;+Hy sal volksgroepe geregtelik verhoor in geregtigheid.+ Psalm 35:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Oordeel my volgens u regverdigheid, o Jehovah my God,+En laat hulle nie oor my bly wees nie.+ Jeremia 11:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Maar Jehovah van die leërs oordeel met regverdigheid;+ hy ondersoek die niere en die hart.+ Laat my tog u wraak op hulle sien, want aan u het ek my regsaak geopenbaar.+
8 En hy sal die vrugbare land oordeel in regverdigheid;+Hy sal volksgroepe geregtelik verhoor in geregtigheid.+
20 Maar Jehovah van die leërs oordeel met regverdigheid;+ hy ondersoek die niere en die hart.+ Laat my tog u wraak op hulle sien, want aan u het ek my regsaak geopenbaar.+