9 Maar oor jou sal hierdie twee dinge skielik, op een dag,+ kom: die verlies van kinders en weduweeskap. In volle maat sal hulle oor jou kom,+ weens die oorvloed van jou towerye, weens die volle sterkte van jou towerspreuke—in die hoogste mate.+
3 “Die eerste dinge het ek van daardie tyd af vertel, en uit my mond het hulle uitgegaan, en ek het dit voortdurend laat hoor.+ Skielik het ek opgetree, en die dinge het gekom.+