15 “En as jy nie na die stem van Jehovah jou God luister deur al sy gebooie en sy insettinge sorgvuldig te onderhou wat ek jou vandag beveel nie, dan sal al hierdie vloeke oor jou kom en jou inhaal:+
22 Voer aan en vertel vir ons wat gaan gebeur. Die eerste dinge—wat dit was—vertel tog, sodat ons ons hart daarop kan rig en die toekoms daarvan kan weet. Of laat ons selfs die toekomstige dinge hoor.+