Jesaja 35:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Die wildernis en die waterlose streek sal jubel,+ en die woestynvlakte sal bly wees en bloei soos die saffraan.+ Jesaja 41:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 In die wildernis sal ek die sederboom, die akasia en die mirt en die wildeolyfboom sit.+ In die woestynvlakte sal ek terselfdertyd die jenewerboom, die es en die sipres plaas;+
35 Die wildernis en die waterlose streek sal jubel,+ en die woestynvlakte sal bly wees en bloei soos die saffraan.+
19 In die wildernis sal ek die sederboom, die akasia en die mirt en die wildeolyfboom sit.+ In die woestynvlakte sal ek terselfdertyd die jenewerboom, die es en die sipres plaas;+