6 Dan sal die kreupele net soos ’n takbok klim+, en die tong van die stomme sal van vreugde uitroep.+ Want in die wildernis sal waters uitbreek, en strome in die woestynvlakte.
3 Want Jehovah sal Sion beslis vertroos.+ Hy sal al sy verwoeste plekke vir seker vertroos,+ en hy sal sy wildernis soos Eden+ maak en sy woestynvlakte soos die tuin van Jehovah.+ Verheuging en blydskap sal daarin gevind word, danksegging en die stem van die melodie.+
35 En mense sal beslis sê: “Die land daar wat verwoes was, het soos die tuin van Eden+ geword, en die stede wat woes gelê het en wat verwoes en afgebreek was, is versterk; hulle word bewoon.”+