Psalm 37:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Maar die sagmoediges sal die aarde besit,+En hulle sal hulle inderdaad verlustig in die oorvloed van vrede.+ Sefanja 2:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 soek Jehovah,+ alle sagmoediges van die aarde,+ wat Sy regterlike beslissing uitgevoer het. Soek regverdigheid,+ soek sagmoedigheid.+ Moontlik+ sal julle verberg word in die dag van Jehovah se toorn.+ Matteus 5:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 “Gelukkig is die saggeaardes,+ want hulle sal die aarde beërf.+
11 Maar die sagmoediges sal die aarde besit,+En hulle sal hulle inderdaad verlustig in die oorvloed van vrede.+
3 soek Jehovah,+ alle sagmoediges van die aarde,+ wat Sy regterlike beslissing uitgevoer het. Soek regverdigheid,+ soek sagmoedigheid.+ Moontlik+ sal julle verberg word in die dag van Jehovah se toorn.+