Jesaja 1:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hoor,+ o hemele, en luister, o aarde, want Jehovah het gespreek: “Kinders het ek grootgemaak en opgevoed,+ maar hulle het teen my in opstand gekom.+ Jesaja 63:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Maar hulle het in opstand gekom+ en sy heilige gees gekrenk.+ Hy het toe in hulle vyand+ verander; hy het teen hulle oorlog gevoer.+ Jesaja 65:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Ek het my hande die hele dag deur uitgestrek na ’n hardkoppige+ volk, wat op die weg wandel wat nie goed is nie,+ agter hulle gedagtes aan;+ Handelinge 7:51 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 51 “Hardkoppiges en onbesnedenes van hart+ en ore, julle weerstaan altyd die heilige gees; soos julle voorvaders gedoen het, so doen julle.+
2 Hoor,+ o hemele, en luister, o aarde, want Jehovah het gespreek: “Kinders het ek grootgemaak en opgevoed,+ maar hulle het teen my in opstand gekom.+
10 Maar hulle het in opstand gekom+ en sy heilige gees gekrenk.+ Hy het toe in hulle vyand+ verander; hy het teen hulle oorlog gevoer.+
2 “Ek het my hande die hele dag deur uitgestrek na ’n hardkoppige+ volk, wat op die weg wandel wat nie goed is nie,+ agter hulle gedagtes aan;+
51 “Hardkoppiges en onbesnedenes van hart+ en ore, julle weerstaan altyd die heilige gees; soos julle voorvaders gedoen het, so doen julle.+