Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En ek sal inderdaad my aangesig teen julle rig, en julle sal beslis voor julle vyande verslaan word;+ en julle haters sal julle eenvoudig vertrap,+ en julle sal vlug terwyl niemand julle agtervolg nie.+

  • Deuteronomium 28:63
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 63 “En net soos Jehovah hom oor julle verheug het om aan julle goed te doen en julle te vermenigvuldig,+ so sal Jehovah hom oor julle verheug om julle te vernietig en julle te verdelg;+ en julle sal eenvoudig weggeruk word uit die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem.+

  • Jeremia 30:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Almal wat jou intens liefhet, hulle het jou vergeet.+ Dit is nie na jou dat hulle bly soek nie. Want met die slag van ’n vyand het ek jou geslaan,+ met die tugtiging van iemand wat wreed is,+ weens die oorvloed van jou oortredings;+ jou sondes het talryk geword.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel