14 En kyk, julle het in die plek van julle vaders opgestaan as die nageslag van sondige mense, om die brandende toorn van Jehovah teen Israel verder te vergroot.+
19 En wanneer die rigter gesterf het, het hulle omgedraai en verderfliker as hulle vaders gehandel deur agter ander gode aan te loop om hulle te dien en hulle voor hulle neer te buig.+ Hulle het nie hulle gebruike en hulle hardkoppige gedrag laat staan nie.+