17 Hulle sê keer op keer vir dié wat my minag: ‘Jehovah het gespreek: “Vrede sal julle hê.”’+ En vir elkeen wat in die wederstrewigheid van sy hart wandel,+ het hulle gesê: ‘Geen rampspoed sal oor julle kom nie.’+
11 As ’n man, wat in wind en leuens wandel, die leuen vertel het:+ “Ek sal vir jou woorde laat val oor wyn en oor sterk drank”, dan sal hy beslis die een word wat vir hierdie volk woorde laat val.+
3 Want daar sal ’n tyd wees wanneer hulle nie die gesonde leer sal verdra nie,+ maar ooreenkomstig hulle eie begeertes vir hulle onderrigters sal versamel sodat hulle ore gestreel kan word;+