10 En ek het gesê: “Ag, o Soewereine Heer Jehovah! Waarlik, u het hierdie volk en Jerusalem heeltemal bedrieg+ deur te sê: ‘Julle sal vrede hê’,+ en die swaard het tot aan die siel gereik.”
11 En hulle probeer om die breuk van die dogter van my volk oppervlakkig te genees+ deur te sê: “Daar is vrede! Daar is vrede!” terwyl daar geen vrede is nie.+
10 omdat, ja, omdat hulle my volk op ’n dwaalspoor gebring het deur te sê: “Daar is vrede!” terwyl daar geen vrede is nie,+ en ’n skeidsmuur word gebou, maar tevergeefs+ pleister hulle dit met witkalk.’+