Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 “‘Wat dié betref wat onder julle oorbly,+ ek sal beslis vreesagtigheid in hulle hart bring in die lande van hulle vyande; en die geluid van ’n blaar wat rondgewaai word, sal hulle inderdaad op die loop jaag, en hulle sal vlug soos ’n mens vir ’n swaard vlug en val sonder dat iemand hulle agtervolg.+

  • Deuteronomium 32:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Hoe kan een mens duisend agtervolg,

      En twee tienduisend op die vlug jaag?+

      Nie tensy hulle Rots hulle verkoop het+

      En Jehovah hulle oorgelewer het nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel