Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Hierop het Jehovah se toorn teen Israel ontvlam,+ sodat hy hulle in die hand van die plunderaars gegee het, en hulle het hulle begin plunder;+ en hy het hulle in die hand van hulle vyande rondom hulle verkoop,+ en hulle kon nie meer voor hulle vyande standhou nie.+

  • 1 Samuel 12:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En hulle het Jehovah hulle God vergeet,+ sodat hy hulle in die hand van Siʹsera,+ die leërhoof van Hasor, en in die hand van die Filistyne+ en in die hand van die koning van Moab+ verkoop het,+ en dié het teen hulle bly veg.

  • Psalm 44:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 U verkoop u volk vir niks,+

      En u het geen rykdom verwerf deur die prys vir hulle nie.

  • Jesaja 50:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 50 Só het Jehovah gesê: “Waar is die skeibrief+ dan van julle moeder, wat ek weggestuur het?+ Of aan wie van my skuldeisers het ek julle verkoop?+ Kyk! Weens julle ongeregtighede+ is julle verkoop, en weens julle oortredings is julle moeder weggestuur.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel