Eksodus 34:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En Jehovah het voor sy aangesig verbygegaan en uitgeroep: “Jehovah, Jehovah, ’n barmhartige+ en genadige+ God, wat nie gou toornig word nie+ en oorvloedig is in liefderyke goedhartigheid+ en waarheid,+ Esegiël 36:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want kyk, ek is julle gunstiggesind, en ek sal my beslis na julle wend,+ en julle sal bewerk en met saad besaai word.+
6 En Jehovah het voor sy aangesig verbygegaan en uitgeroep: “Jehovah, Jehovah, ’n barmhartige+ en genadige+ God, wat nie gou toornig word nie+ en oorvloedig is in liefderyke goedhartigheid+ en waarheid,+
9 Want kyk, ek is julle gunstiggesind, en ek sal my beslis na julle wend,+ en julle sal bewerk en met saad besaai word.+