Jesaja 2:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 en oor elke hoë toring en oor elke versterkte muur;+ Jesaja 32:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Want die woontoring is verlate,+ die stadsgewoel het uitgesterf; Ofel+ en die wagtoring het kaal velde geword, vir onbepaalde tyd die vreugde van sebras, die weiveld van kuddes;
14 Want die woontoring is verlate,+ die stadsgewoel het uitgesterf; Ofel+ en die wagtoring het kaal velde geword, vir onbepaalde tyd die vreugde van sebras, die weiveld van kuddes;