9 En hy het die huis van Jehovah+ en die koning se huis+ en al die huise van Jerusalem verbrand;+ en die huis van elke groot man het hy met vuur verbrand.+
10 Want die versterkte stad sal eensaam wees, die weiveld sal aan homself oorgelaat en verlate soos ’n wildernis wees.+ Daar sal die kalf wei, en daar sal dit gaan lê; en hy sal sy takke verteer.+