Deuteronomium 32:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 SIEN nou dat ek—ja ek—hy is+En dat daar geen gode naas my is nie.+Ek maak dood en ek maak lewend.+Ek het ernstig gewond+ en ek—ek sal genees,+En daar is niemand wat uit my hand ruk nie.+ Jeremia 33:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 ‘Kyk, ek bring daarvoor ’n genesing en gesondheid teweeg;+ en ek sal hulle gesond maak en aan hulle ’n oorvloed van vrede en waarheid openbaar.+ Hosea 6:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “KOM, en laat ons terugkeer tot Jehovah,+ want hy het verskeur,+ maar hy sal ons genees.+ Hy het bly slaan, maar hy sal ons verbind.+ Amos 9:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “‘In dié dag sal ek die vervalle+ hut+ van Dawid oprig,+ en ek sal beslis die gate in hulle muur herstel. En sy puinhope sal ek oprig, en ek sal dit beslis opbou soos in die dae van lank gelede,+
39 SIEN nou dat ek—ja ek—hy is+En dat daar geen gode naas my is nie.+Ek maak dood en ek maak lewend.+Ek het ernstig gewond+ en ek—ek sal genees,+En daar is niemand wat uit my hand ruk nie.+
6 ‘Kyk, ek bring daarvoor ’n genesing en gesondheid teweeg;+ en ek sal hulle gesond maak en aan hulle ’n oorvloed van vrede en waarheid openbaar.+
6 “KOM, en laat ons terugkeer tot Jehovah,+ want hy het verskeur,+ maar hy sal ons genees.+ Hy het bly slaan, maar hy sal ons verbind.+
11 “‘In dié dag sal ek die vervalle+ hut+ van Dawid oprig,+ en ek sal beslis die gate in hulle muur herstel. En sy puinhope sal ek oprig, en ek sal dit beslis opbou soos in die dae van lank gelede,+