1 Kronieke 13:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En Dawid en die hele Israel het die geleentheid voor God gevier+ met alle mag en met liedere+ en met harpe+ en met snaarinstrumente+ en met tamboeryne+ en met simbale en met trompette.+ Psalm 150:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Loof hom met tamboeryn+ en kringdans.+Loof hom met snarespel+ en fluit.+
8 En Dawid en die hele Israel het die geleentheid voor God gevier+ met alle mag en met liedere+ en met harpe+ en met snaarinstrumente+ en met tamboeryne+ en met simbale en met trompette.+