Deuteronomium 32:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die Rots, volmaak is sy werk,+Want al sy weë is geregtigheid.+’n God van getrouheid,+ by wie daar geen onreg is nie;+Regverdig en reg is hy.+ Psalm 18:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Want wie is ’n God buiten Jehovah?+En wie is ’n rots behalwe ons God?+ Psalm 95:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 95 Kom tog, laat ons met vreugde uitroep tot Jehovah!+Laat ons ons Rots van redding triomfantlik toeroep.+ Jesaja 26:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 VERTROU op Jehovah+ vir altyd, want in Jah Jehovah is die Rots+ van onbepaalde tye.
4 Die Rots, volmaak is sy werk,+Want al sy weë is geregtigheid.+’n God van getrouheid,+ by wie daar geen onreg is nie;+Regverdig en reg is hy.+
95 Kom tog, laat ons met vreugde uitroep tot Jehovah!+Laat ons ons Rots van redding triomfantlik toeroep.+