Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 11:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En die volk het soos mense geword wat iets slegs het om oor te kla voor die ore van Jehovah.+ Toe Jehovah dit hoor, het sy toorn ontvlam, en ’n vuur van Jehovah het begin om teen hulle te brand en party aan die rand van die kamp te verteer.+

  • Jesaja 5:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Daarom het die toorn van Jehovah teen sy volk ontvlam, en hy sal sy hand teen hulle uitsteek en hulle slaan.+ En die berge sal in beroering wees,+ en hulle lyke sal soos die afval op die strate word.+

      Met die oog op dit alles het sy toorn nie gewyk nie, maar bly sy hand uitgesteek.

  • Nahum 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Jehovah is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis+ en wraak neem; Jehovah neem wraak+ en is geneig tot woede.+ Jehovah neem wraak op sy teenstanders,+ en hy is gebelg op sy vyande.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel