18 Volgens die dade sal hy dienooreenkomstig vergeld:+ woede aan sy teenstanders, die verdiende behandeling aan sy vyande.+ Aan die eilande sal hy die verdiende behandeling vergeld.+
24 Die brandende toorn van Jehovah sal nie wyk totdat hy die idees van sy hart verwesenlik het en totdat hy dit uitgevoer het nie.+ Aan die einde van die dae sal julle daarop ag gee.+
5 Maar as ons onregverdigheid God se regverdigheid+ na vore bring, wat sal ons dan sê? God is tog nie onregverdig+ wanneer hy aan sy gramskap uiting gee nie, of hoe? (Ek praat soos ’n mens.+)