Genesis 19:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Toe het Jehovah swael en vuur van Jehovah, uit die hemel, op Sodom en op Gomorʹra laat reën.+ Jesaja 34:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En sy strome sal in pik verander word en sy stof in swael; en sy land sal soos brandende pik word.+
9 En sy strome sal in pik verander word en sy stof in swael; en sy land sal soos brandende pik word.+