Hosea 11:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Agter Jehovah aan sal hulle gaan.+ Soos ’n leeu sal hy brul;+ want hy sal brul,+ en kinders sal bewend uit die weste kom.+ Amos 3:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 ’n Leeu het gebrul!+ Wie sal nie bang wees nie? Die Soewereine Heer Jehovah het gespreek! Wie sal nie profeteer nie?’+
10 Agter Jehovah aan sal hulle gaan.+ Soos ’n leeu sal hy brul;+ want hy sal brul,+ en kinders sal bewend uit die weste kom.+
8 ’n Leeu het gebrul!+ Wie sal nie bang wees nie? Die Soewereine Heer Jehovah het gespreek! Wie sal nie profeteer nie?’+