2 Die skrikwekkendheid van ’n koning is ’n gegrom soos dié van ’n jong maanhaarleeu.+ Iemand wat sy grimmigheid oor homself bring, sondig teen sy eie siel.+
7 Hy het opgekom soos ’n leeu uit sy bos,+ en die een wat die nasies verdelg, het uitgetrek;+ hy het uit sy plek uitgegaan om jou land ’n voorwerp van verbasing te maak. Jou stede sal in puin val, sodat daar geen inwoner sal wees nie.+
“Jehovah—uit Sion sal hy brul,+ en uit Jerusalem sal hy sy stem laat hoor;+ en die weivelde van die herders moet begin treur, en die kruin van die Karmel moet verdroog.”+