Jesaja 55:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Laat die goddelose sy weg verlaat+ en die slegte mens sy gedagtes;+ en laat hom tot Jehovah terugkeer, wat hom barmhartig sal wees,+ en tot ons God, want hy sal ryklik vergewe.+ Hosea 14:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “Keer tog terug, o Israel, tot Jehovah jou God,+ want jy het in jou oortreding gestruikel.+ Joël 2:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “En ook nou”, is die woord van Jehovah, “keer terug tot my met julle hele hart,+ en met gevas+ en met gehuil en met geweeklaag.+ Handelinge 3:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 “Toon dus berou+ en draai om+ sodat julle sondes uitgewis kan word,+ dat tye van verkwikking+ van die aangesig van Jehovah kan kom
7 Laat die goddelose sy weg verlaat+ en die slegte mens sy gedagtes;+ en laat hom tot Jehovah terugkeer, wat hom barmhartig sal wees,+ en tot ons God, want hy sal ryklik vergewe.+
12 “En ook nou”, is die woord van Jehovah, “keer terug tot my met julle hele hart,+ en met gevas+ en met gehuil en met geweeklaag.+
19 “Toon dus berou+ en draai om+ sodat julle sondes uitgewis kan word,+ dat tye van verkwikking+ van die aangesig van Jehovah kan kom