Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 10:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En onmiddellik nadat Esra gebid+ het en hy huilend en neergeworpe+ voor die huis+ van die ware God belydenis+ gedoen het, het daar uit Israel ’n baie groot gemeente by hom bymekaargekom, manne en vroue en kinders, want die volk het bitterlik gehuil.

  • Jesaja 22:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “En die Soewereine+ Heer, Jehovah van die leërs, sal in dié dag gehuil en getreur+ en kaalhoofdigheid en omgording met saklinne+ vereis.

  • Jakobus 4:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Gee toe aan ellende en treur en huil.+ Laat julle gelag in verdriet verander word en julle vreugde in terneergedruktheid.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel