1 Konings 12:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Gevolglik het die koning beraadslaag+ en twee goue kalwers+ gemaak en vir die volk gesê: “Dit is vir julle te veel om na Jerusalem op te gaan. Hier is jou God,+ o Israel, wat julle uit Egipteland laat optrek het.”+ Hosea 8:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “Want Eʹfraim het altare vermenigvuldig om te sondig.+ Hy het altare gekry om te sondig.+
28 Gevolglik het die koning beraadslaag+ en twee goue kalwers+ gemaak en vir die volk gesê: “Dit is vir julle te veel om na Jerusalem op te gaan. Hier is jou God,+ o Israel, wat julle uit Egipteland laat optrek het.”+