1 Samuel 24:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Net soos die spreekwoord van die ou mense sê: ‘Van die goddeloses sal goddeloosheid uitgaan’,+ maar my hand sal nie teen u wees nie. Psalm 58:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hoeveel eerder beoefen julle met die hart volslae onregverdigheid op die aarde+En berei julle die weg vir die geweld van julle hande!+ Miga 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Wee dié wat skadelike planne beraam, en dié wat beoefen wat sleg is, op hulle beddens!+ By die môrelig voer hulle dit uit,+ omdat dit in die mag van hulle hand is.+
13 Net soos die spreekwoord van die ou mense sê: ‘Van die goddeloses sal goddeloosheid uitgaan’,+ maar my hand sal nie teen u wees nie.
2 Hoeveel eerder beoefen julle met die hart volslae onregverdigheid op die aarde+En berei julle die weg vir die geweld van julle hande!+
2 “Wee dié wat skadelike planne beraam, en dié wat beoefen wat sleg is, op hulle beddens!+ By die môrelig voer hulle dit uit,+ omdat dit in die mag van hulle hand is.+